Community Events

Some of our Community events 2024
- Hosting the Church of Netherlands
- Cleaning of the Church grounds
- Walking with your cross in Mountmellick
- Community Breakfast set up




Hier kan jy jouself wees
Dit is hier waar jy aanvaar word net soos jy is.

Belydenis van Geloof
Wanneer ons kinders groot word en gereed is, kan hulle belydenis van geloof aflê

Ons mooi mense
Ons is baie lief vir al ons mense en nooi u om by ons te kom kuier.
DIENSTYE
Kom woon Sondae ons Afrikaanse dienste by
in Mountmellick om 12h00 en dan die laaste Sondag van die maand in die Newbridge stadsaal, Co. Kildare om 6 uur. Ons kerkgebou in Mountmellick is maklik om te vind op Google maps, tik net "Irish Reformed Church" in op maps.
Volg ons preke op Youtube
Ons, omdat ons nie is soos baie ander wat geld maak uit die Woord van God nie. Ons verkondig die woord in opregtheid, in verbondenheid met Christus, in opdrag van God en in verantwoordelikheid aan God.
2 Korinthiers 2:2:17









