top of page
Sleeve bloom mountain view.jpg

Ds Rassie Erasmus

Telefoon: +353 87 945 6513

E-pos: rassie@irishreformedchurch.ie

IMG_20231216_133928_edited_edited.jpg

Ons het ook n Engelse diens en webtuiste

Engelse Webblad: https://www.irishreformedchurch.ie/

​

Ons engelse diens vind plaas elke sondag om 10h00 in die selfde kerk te Mountmellick

​

Facebook Blad: https://www.facebook.com/Churchireland

Irish Reformed Church 

Elise Swanepel (Pastorale hulp vir vroue en kinders)

Telefoon: +353 89 985 1409

E-pos: elise@irishreformedchurch.ie

IMG_20231216_134029_edited.jpg
Sleeve bloom mountains trees.jpg

KONTAK

Mountmellick, County Laois, Ireland

+353 57 87  945 6513

+353 89 985 1409

Ons help graag waar ons kan

Om te verhuis na 'n vreemde land, en jou mense, taal en kultuur agter te laat, het sy uitdagings. Kontak ons gerus om deel te word van 'n Afrikaanse gemeenskap hier in Ierland.

Dankie dat U indien

Ierse Gereformeerde Kerk

Bankbesonderhede:

Allied Irish Banks (AIB)

IBAN:IE35AIBK93217541107015

BIC: AIBKIE2DXXX
Rek Nommer: 41107015

Vir enige vrae kontak rassie@irishreformedchurch.ie

         PRIVAATHEIDSBELEID

Jou privaatheid is vir ons by Kerk in Afrikaans baie belangrik en ons versamel inligting volgens die POPIA riglynne en wetgewing.

​Om vrywillig in te teken gee jy vir Kerk in Afrikaans toestemming om weeklikse kommunikasie per epos te stuur na jou toe.

Jou persoonlike inligting word slegs verwerk as jy toestemming verleen vir die verwerking daarvan. Dit sluit in die spesifieke doeleindes waarvoor die persoonlike inligting versamel word. Kerk in Afrikaans sal nooit jou epos of inligting vir ander doeleindes gebruik, verkoop of versprei nie en dit word veilig bewaar op ons aanlyn databasis. Indien jy nie wil inteken met jou epos adres nie, kan jy gerus ons nuusbriewe lees op ons webtuiste of op ons sosiale media platfroms.​

Jy kan enige tyd jou inligting verander deur onder aan die nuusbriewe die opsie te kies. Jy kan ook op enige tyd jou inligting van ons databasis verwyder deur onder op die epos te kies “teken uit”, of om ‘n epos te stuur na elise@irishreformedchurch.ie of rassie@irishreformedchurch.ie.

​Indien jy dink ons volg nie hierdie riglynne nie, kan jy gerus die inligtingsreguleerder kontak.

bottom of page