top of page

Gebruik van palette in houtwerk

  • rassie117
  • Mar 4, 2021
  • 1 min read

Die hergebruik van materiaal het in die laaste paar jaar baie toegeneem. Palette is een van die items wat mens kan hergebruik. Daar is baie teenstand teen die gebruik van palette in houtwerk projekte maar ek vind dit nog steeds baie opwindend. Ek deel graag van my idees met u.


Comments


©2022 IRC Trots gebou deur Afrikaanse Kerk met Wix.com

bottom of page