Geseënd is die wat Jesus volg en aan Hom gehoorsaam is. Hulle sal soms arm wees, honger en dors, hartseer en verlate maar die gelukkigste op aarde. Vir hulle is die hemel met al sy vrede en harmonie 'n gegewe daaroor hoef hulle nooit te twyfel nie. Die aarde gaan verby en al word hulle sleg behandel sal dit gou verby wees en dan kan hulle met vreugde met die Vader verenig word.
rassie117
Comments